Internasionale Moedertaal dag

Kwaad raak in enige ander taal laat my are opdroog

Afrikaans se onophoudelike windpomp draai van woorde, beskerm my...troos my...verstaan my...

Afrikaans jy is in my bene, jou uithouvermoë rank om my lyf en blom in my hart met passie en trots

Afrikaans jy is meer as 'n taal...jy laat alles sin maak weer


Comments

Popular posts from this blog

Jy wil weet hoekom ek nooit geskryf het nie...

Gee my 'n rede...

Dansende vlerke...